Koord (meetkunde)

'n Koord van 'n kromme is 'n Meetkundige lynsegment waarvan beide die eindpunte op die kromme lê. 'n Snylyn of Sekans is die verlenging van 'n koord.

Die rooi lyn is 'n Koord, die blou lyn is 'n Snylyn of Sekans.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy